
francois van coke - skree كلمات أغنية
‘jy sal nie ver kom nie.’
maar hier is ek weer
jong wilde wakker drome
deur jou geld verteer
werk hard aan paaiemente
ek woon langs my middeljare
as ek môre nie meer hier is nie
hoef ek dalk nie my belasting te betaal nie
o god
ek gee op
gooi my hande in die lug
sit jou dop in die lug
dit is tyd om te rus
môre is ons dalk flou
en bejammer onsself
sal weer voorwaardes stel
maar vanaand vat ons vlam
skree so hard as jy kan
‘fok jou’
die vlag wapper fluks in die voorstede
m-ssa meegesleur en die jong leeu getem
werk hard vir dividende
smeer room vir die plooie
as ek môre nie meer hier is nie
hoef ek dalk nie nou bemarking te doen nie
o god
ek’s dors
ek moet uitkom
o god
ek gee op
gooi my hande in die lug
ek voel nog steeds ‘n fok
ek doen nog steeds presies wat ek wil
al fok ek nog steeds op
en kap my kop
sonder om te stop
kom nou, kom nou!
كلمات أغنية عشوائية
- trauma luciano - boss moves كلمات أغنية
- gargoyle - samson كلمات أغنية
- major suchodolski - major suchodolski #hot16challenge2 كلمات أغنية
- soulgood kid - real still كلمات أغنية
- zwarte - little birds كلمات أغنية
- mrd - keek niet om كلمات أغنية
- ritviz - ved كلمات أغنية
- hirth martinez - silent movies كلمات أغنية
- young segzo x hardhead ferry - on the road كلمات أغنية
- fake id - good times كلمات أغنية