
francois van coke - momentum كلمات أغنية
aan wie behoort jy?
soos sand deur die uurglas vloei
vreet die vleis van die aarde op
resep vir die einde, oorskiet vir die pyne
groot asseblief my lief drink tee kyk weg, een, twee, drie val ek uit die bed uit
ek loop op walms, voel dit in my palms
moet my nie probeer stop nie
moet my nie terug hou nie
moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, еk wil nou vinniger beweeg
moet my niе terug hou nie
moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg
kyk weg weet hoe
maak jou oë toe
hou bene hou ek kry te min slaap
daar is net te min ure in die dag
hoe gaan ons genotsaam maak?
asem in vormasie in
my longe in my kop ontplof, hier agter die masker, agter die muur
wees goed, wees bly, wees gelukkig, wees vry
moet my nie probeer stop nie
moet my nie terug hou nie
moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg
moet my nie terug hou nie
moet my nie terug hou nie, my hele lewe lank verkeerd, ek wil nou vinniger beweeg
kyk weg weet hoe
maak jou oë toe
kyk weg weet hoe
maak jou oë toe
kyk weg weet hoe
maak jou oë toe
كلمات أغنية عشوائية
- asher monroe - nobody else كلمات أغنية
- best brother - harus milikimu كلمات أغنية
- indah dewi pertiwi - bunga di tepi jalan كلمات أغنية
- waktu - jangan pernah menyerah كلمات أغنية
- kaytranada - drive me crazy كلمات أغنية
- the erised - pray كلمات أغنية
- ok mayday - feel it كلمات أغنية
- jay prince - i'm good كلمات أغنية
- enter shikari - the bank of england كلمات أغنية
- enter shikari - the one true colour كلمات أغنية