
francois van coke - hey babe كلمات أغنية
Loading...
jy’t verlief geraak in ‘n bar
hierdie bar fighter backstage kom soen
verdrink in my hel en hoogwater
gewonder hoe ons dit sou doen
verblind met die liefde
hey babe, kyk wat het ons gedoen
jy’t verlief geraak in ‘n bar
die ongeluksvoël het jou hart gesteel en gebreek
jou ma het nie gesien wat jy in my sien nie
ek kan nogsteeds nie
sentelose soene in ‘n hysbak
altyd oppad, ek wil eerder oppak
dis ‘n lewe wat ek nie verdien nie
ons is nog hier
hey babe, kyk wat het ons gedoen
jy’t verlief geraak in ‘n bar
jou hande moes my bymekaar hou
ek sal nooit weer in daardie drol trap nie
ek sal dit nooit weer laat gebeur nie
كلمات أغنية عشوائية
- mvnsixn - we live كلمات أغنية
- mime (jpn) - driftin' كلمات أغنية
- dea$y - боль (pain) كلمات أغنية
- ilsa - intro كلمات أغنية
- stanwill - ricky bobby كلمات أغنية
- kid buu - doing alright كلمات أغنية
- kiki.d - keep going كلمات أغنية
- wtf thomas - !!! looking at lucy \(*o*)/ كلمات أغنية
- kevin salguero - como quisiera كلمات أغنية
- louis prima - shadrack (1999 digital remaster) كلمات أغنية