francois de beer - daar is krag كلمات الأغنية
daar is krag – francois de beer
[verse 1]
daar is krag in u naam
krag wat dooies weer laat leef
krag wat sonde kan vergeef
daar is krag in u naam
krag wat berge kan verskuif
krag wat duisternis verdryf
deur u gees hier binne my
[chorus 1]
dieselfde krag wat siekes kan genees
leef in my, leef in my
dieselfde krag wat blindes kan laat sien
leef in my, leef in my
u leef in my
[verse 2]
daar is krag in u naam
krag wat storms kan beveel
krag wat hoop in my verseël
deur u gees hier binne my
[chorus 2]
dieselfde krag wat siekes kan genees
leef in my, leef in my
dieselfde krag wat blindes kan laat sien
leef in my, leef in my
u leef in my
u leef in my
[bridge]
my krag word net in jesus gevind
ek’s sterk, selfs wanneer
my swakheid my wil bind
deur genade is ek vry
deur u krag in my
my krag word net in jesus gevind
ek’s sterk, selfs wanneer
my swakheid my wil bind
deur genade is ek vry
deur u krag in my
[chorus 3]
dieselfde krag wat siekes kan genees
leef in my, leef in my
dieselfde krag wat blindes kan laat sien
leef in my, leef in my
u leef in my
u leef in my
u leef in my
كلمات أغنية عشوائية
- edda művek - the circle كلمات الأغنية
- нервы (nervy) - турники (bars) كلمات الأغنية
- chop - the morgue كلمات الأغنية
- cranford nix - barroom angel كلمات الأغنية
- thomas djossou - alternative ending كلمات الأغنية
- brazzaville - marshrutka girl كلمات الأغنية
- ginette claudette - lost in ya love cover كلمات الأغنية
- yzomandias - valar morghuliš كلمات الأغنية
- charizma & peanut butter wolf - charizma what كلمات الأغنية
- andré hazes - kleine verschoppeling كلمات الأغنية