fokofpolisiekar - wintersdag by die seer (live) كلمات الأغنية
Loading...
skepe van eensaamheid sink
verdrink die dae van die week
die warm smart wat somer bring
sing
kriewelend, spasties, kruipend
ek is honger en my klere stink
jy skyn
welkomend, heilig basuin
jy jou lokvalle uit
as ek wou
sou ek my koers huis toe vind?
ek is honger en my klere stink
en die rooi branders breek
oor ‘n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
my dokter het vir my
pille voorgeskryf
dit hou my kalm
as omstandighede my bеdreig
dit laat my droom
en ek was vir ‘n lang ruk
siek gеwees daarvoor
ek is dommer, maar ek lewe nog
en die rooi branders breek
oor ‘n swart strand van seer
en die wit lyne sny
reguit deur my
كلمات أغنية عشوائية
- venke knutson - panic - original version كلمات الأغنية
- bad thad - get up out yo mind كلمات الأغنية
- shift k3y - touch - oxford remix كلمات الأغنية
- real madrid cf - hala madrid ...y nada ms كلمات الأغنية
- tsu surf - table for two كلمات الأغنية
- djandremashups - boyfriend / idgaf كلمات الأغنية
- reese laflare - gold house كلمات الأغنية
- mark chesnutt - let it rain - 1996 greatest hits version كلمات الأغنية
- callosity - going ghost كلمات الأغنية
- momus - the teacher كلمات الأغنية