
fokofpolisiekar - selfoontoring van babel كلمات أغنية
Loading...
dis ‘n teer saak dié
laat ons die pad vat
ek is oppervlak
krap diep
en jy sal draadwerk en waansin in my sien
robot god spinnekop
lê eiers in my mond
ons bewe in sy teenwoordigheid
sit vas in sy spinnerak
biologiese rekenaar
gebreekte antenna
sukkel om te kommunikeer met mekaar
ons kruisig die wyse
en wys na die kruise
sal vir jou die data myn
en hou soos ‘n geheim
كلمات أغنية عشوائية
- nas - my president is black كلمات أغنية
- bruna olly - decisão كلمات أغنية
- rohff - hysteric love كلمات أغنية
- cicero nogueira - sonhos كلمات أغنية
- chico césar - pedra de responsa كلمات أغنية
- abel e caim - feliz casamento كلمات أغنية
- oreskaband - music driver كلمات أغنية
- display - buscando a razão كلمات أغنية
- rionegro e solimões - alô, meu coração كلمات أغنية
- leah dizon - lost at sea كلمات أغنية