
fokofpolisiekar - maak of braak كلمات أغنية
tuisgemaakte sosiale wapen
onbekende handgebare
dooie mense maak asof hulle my ken
in die begraafplaas waar ek bly
lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus
dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my
dis al wat ek het wat jy kan kry
ek’t spesiaal my are vir jou oopgesny
en sê net dit lyk mooi
die ewige kind agter in my kop
bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond
nes stilgebore babas huil ek nie
oor die onregverdigheid van die lewe nie
niemand lewe rêrig nie
ek het al my kos en geheime opgegooi
sê net dit lyk mooi
sê net dit lyk mooi
ek het al daai fokken kak gesluk
myself probeer verdrink
sê net dit lyk mooi
sê net ek is mooi
paniekbevange angstig en alleen
‘n prins van donkerte
ek dien myself alleen
كلمات أغنية عشوائية
- malaki (ireland) - baby bubblegum كلمات أغنية
- nerina pallot - for you i would كلمات أغنية
- nitdoff - 6 years 3 bum's real shit كلمات أغنية
- the ex (punk band) - oh purckerlips now كلمات أغنية
- dinosaur boyfriend - daydreaming كلمات أغنية
- sindrome estocolmo - una luz كلمات أغنية
- cast - mickey mouse clubhouse - it's fun to skate كلمات أغنية
- ben eales - with my little eye كلمات أغنية
- jokaz كلمات أغنية
- yungbrad - yao ming كلمات أغنية