fokofpolisiekar - hemel op die platteland (live) كلمات الأغنية
Loading...
kan jy my skroewe vir my vasdraai
kan jy my albasters vir my vind
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk
kan jy
kan jy apatie spel
kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie
kan jy
kan jy apatie spel
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit “veilig”
stuur my dan waarheen al die, dose gaan
stuur my hemel toe, ek d_nk dis in die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemеl op die platteland
كلمات أغنية عشوائية
- 2boys - an angel كلمات الأغنية
- kirby krackle - henchman كلمات الأغنية
- kirby krackle - big heart كلمات الأغنية
- hungry lucy - cover me كلمات الأغنية
- hungry lucy - grave كلمات الأغنية
- frank stallone - runnin' كلمات الأغنية
- hungry lucy - stretch كلمات الأغنية
- 3rd alley - grief كلمات الأغنية
- 2 ton - nese كلمات الأغنية
- hungry lucy - ode كلمات الأغنية