
fokofpolisiekar - hemel op die platteland كلمات أغنية
Loading...
kan jy my skroewe vir my vasdraai?
kan jy my albasters vir my vind?
kan jy jou idee van normaal
by jou gat opdruk?
kan jy?
kan jy apatie spel?
kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom se ons het hom nie meer
nodig nie
kan jy?
kan jy apatie spel?
reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit veilig
stuur my dan waarheen al die dose gaan
stuur my hemel toe
ek d-nk dis in die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
كلمات أغنية عشوائية
- holmes - nothing at all كلمات أغنية
- finalformrage - d3z3rt كلمات أغنية
- 2u_ukii - cepheus كلمات أغنية
- ditok$ - trap valley (rogsday4 diss) كلمات أغنية
- $boy | rlg - иллюзия (illusion) كلمات أغنية
- mullins - he makes no mistake كلمات أغنية
- yungtonio - 2 glocks interlúdio كلمات أغنية
- mister v - match كلمات أغنية
- uzu - safe | سيف كلمات أغنية
- fl.exe - пустота (void) كلمات أغنية