
fokofpolisiekar - ek wens ek was meer كلمات أغنية
ek is ‘n mors van jou tyd
ek is ‘n dooie lyk
vervelig en verveeld op dieselfde tyd
ek d-nk ek is dom
ek d-nk ek is dom
ek gaan dood in my drome
ek vloek na die wolke
en die stemme in my kop
praat alweer hardop
(fok, d-nk ek alweer hardop – sorry)
ek wens ek was hier
ek wens ek was hier
ek wens ek was meer
ek wens ek was hier
afwesig in my teenwoordigheid
ek kom te hard in en dan fok ek uit
en dis ‘n wonderwerk dat jy by my bly
ek wens ek was meer
ek wens ek was hier
daars ‘n deel van my in ‘n brief
in ‘n boks
in jou kamerkas
by jou ouerhuis
toe ons nog gebreinspoel was in die illusie van veiligheid
en in die soetheid van die someraande
silhouette in die straat geskate
liewe nuwe jesus
hoeveel kos daai t-shirts?
hoeveel kos daai t-shirts?
hoeveel kos daai t-shirts?
d-nk jy ek’s dom?
ek d-nk ek is dom
ek maak dood in my drome
ek skree na die wolke
en die stemme in my kop
praat alweer hardop
met die plante op my vensterbank
ek wens ek was hier
ek wens ek was hier
ek wens ek was meer
ek wens ek was hier
afwesig in my teenwoordigheid
ek kom te hard in en dan fok ek uit
en dis ‘n wonderwerk dat jy by my bly
ek wens ek was meer
ek wens ek was hier
(t-shirts, t-shirts, hoeveel kos daai t-shirts?)
(alan? hoeveel kos die t-shirts? alan!)
ek is ‘n mors van jou tyd
ek is ‘n dooie lyk
vervelig en verveeld op dieselfde tyd
كلمات أغنية عشوائية
- laer xirtam - memoire كلمات أغنية
- yurpzie - butterflies كلمات أغنية
- joe simon - music in my bones كلمات أغنية
- neskoo - lanotice #1 كلمات أغنية
- cloudì (ita) - crazy baby كلمات أغنية
- iratus & tom dzik - πoιος eγώ كلمات أغنية
- reba - dll كلمات أغنية
- the devil makes three - what would you give (in exchange for your soul) كلمات أغنية
- unturned - swimming (revisited) كلمات أغنية
- nicoboy98 - tu eres el impostor كلمات أغنية