
fokofpolisiekar - ek dink aan jou (as dit reën) [live] كلمات أغنية
Loading...
‘n oomblik is die wêreld werd
maar net die eerste een
‘n dier bly ‘n dier
gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
‘n dier bly ‘n dier
ek d_nk aan jou as dit reën
hierdie vier mure maak my naar
is jy siek of sit jy aan?
die lied in my hart is ‘n swane sang
ek d_nk aan jou as dit reën
kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees
ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan
as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae
ek d_nk aan jou as dit reën
ek is nie meer lief vir jou nie
ek kon jou nie gelukkig hou nie
beloftes breek
en styf vashou maak seer
kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees
deesdae vat dit langer
om mense te leer ken
كلمات أغنية عشوائية
- tabi - except to you كلمات أغنية
- king iso - touch the sky كلمات أغنية
- джизус (dzhizus) - синий туман (blue mist) (demo version) كلمات أغنية
- marqus clae - addition كلمات أغنية
- tiaza - послe мeня كلمات أغنية
- thanro j - cicatrices كلمات أغنية
- filipek - lizak z morfiną كلمات أغنية
- zgmusicofficial - afterlife كلمات أغنية
- 6fbh - 6orrow side c كلمات أغنية
- xrootz - sliding كلمات أغنية