
eloff - vlerke كلمات أغنية
(verse)
sy’t alles wat ek in ‘n meisie wil hê
kerk op elke sondag
lyk tot mooi deur ‘n gebreekte lens
‘n klein karoo sonsak
(pre_chrous)
voel haar hande oor my lyf
kry hoendervleis want my
annamarie se lippe teen my nek
toe ek los trek
sê sy
(/refrain)
neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
hey, hey, hey
op duisend reënboë dans net soos jy
neem my op vlerke engel, laat my verstaan
hey, hey, hey
om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
(verse)
sy’t alles wat ek in n meisie wil hê
vir meer as net een rede
hou van dans en braai en lepellê
my annamarie ek lewe
(pre_chrous)
vir daai hande oor my lyf
kry hoendervleis want my
annamarie se lippe teen my nek
toe ek weg trek
sê sy
(/refrain)
neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
hey, hey, hey
op duisend reënboë dans net soos jy
neem my op vlerke engel, laat my verstaan
hey, hey, hey
om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
(/refrain)
neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
hey, hey, hey
op duisend reënboë dans net soos jy
neem my op vlerke engel, laat my verstaan
hey, hey, hey
om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
(bridge)
is jy alleen?
my annamarie ek’s daar
(verse)
sy’t alles wat ek in ‘n meisie wil hê
kerk op elke sondag
lyk tot mooi deur ‘n gebreekte lens
my klein karoo sonsak
(pre_chrous)
voel haar hande oor my lyf
kry hoendervleis want my
annamarie se lippe teen my nek
toe ek weg trek
sê sy
(/outro)
neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
hey, hey, hey
op duisend reënboë dans net soos jy
hey, hey, hey
neem my op vlerke engel, laat my verstaan
hey, hey, hey
om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
كلمات أغنية عشوائية
- zara larsson - winter song كلمات أغنية
- civil villains - heathens & cream كلمات أغنية
- treaty oak revival - chasing my tail كلمات أغنية
- miqo six - succubus69 كلمات أغنية
- joanna - cher égo كلمات أغنية
- vimal samuel - caress كلمات أغنية
- arnold beverly - вов 2 كلمات أغنية
- mertas feat. milaure - fleurs fanee كلمات أغنية
- left cross - inexorable march كلمات أغنية
- jc the crwd - everything is purple (intro) كلمات أغنية