
eloff - atkv كلمات أغنية
sy’s die jool koningin in pretoria, boudjies wat so lekker spring
sy’s die droom van elke eerste, tweede, derde jaar, meeste manne is te min
my tjom die manne is te min
vir ‘n mooi jool koningin in pretoria moet jy darem vas kan dans
na jouself kyk rof lyk as jy ‘n jean mooi kan dra het jy ‘n halwe kans
soek ek ‘n halwe kans om te wys hoe ‘n droom vakansie moet lyk?
sy’s afrikaans, sy’s ‘n tien, die mooiste wat ek al gesien het
sy’s ‘n kunswerk so flippen vars, ‘n maroela springbok so blеrrie skaars
sy’s my atkv somer vakansie by diе see
sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my atkv
sy’s my chip en dip, tjoppie flip, c_cktail sip
die onderkant van ‘n king cone
tequilla se sout, my klippes se coke
die jimmy’s sous vir my t_bone
jimmy’s sous vir my t_bone
van buffelspoort tot timbuktu, dis hoe vakansie moet proe
sy’s afrikaans, sy’s ‘n tien, die mooiste wat ek al gesien het
sy’s ‘n kunswerk so flippen vars, ‘n maroela springbok so blerrie skaars
sy’s my atkv somer vakansie by die see
sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my atkv
sy’s afrikaans, sy’s ‘n tien, die mooiste wat ek al gesien het
sy’s ‘n kunswerk so flippen vars, ‘n maroela springbok so blerrie skaars
sy’s my atkv somer vakansie by die see
sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my atkv
sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my atkv
sy’s die reënboog na die donderweer, sy’s my atkv
كلمات أغنية عشوائية
- luciano & samra - ya salame كلمات أغنية
- dyler feat. db gad - sorry كلمات أغنية
- sansar salvo - kayıplara karışanlar كلمات أغنية
- quinton marks ii - so good كلمات أغنية
- funky dl - city nights كلمات أغنية
- chamäleon quiz - so كلمات أغنية
- randy rogers & wade bowen - west texas rain كلمات أغنية
- pabllo vittar - k.o. (sullivan saporito & dz denzel remix) كلمات أغنية
- forever fool - miss missing كلمات أغنية
- chain & the gang - chain gang theme (i see progress) كلمات أغنية