
ello-jay - nog een kans كلمات أغنية
(intro)
jy is ingeskakel met dj mccaw
(verse 1)
ek weet dit was selfsugtig van my gewees om jou net te laat gaan
en, nou besef ek eers dat jy nie meer hier is en ek begin verlang
so…
(chorus)
sal jy terug kom sodat ons kan
dinge uit praat en alles reg maak
ek was verkeerd om jou te laat gaan
maar weet tog dat ek was ook bang
so asseblief gee my nog een kans
om op te skerp waar ek verswak het
ek weet tog dat jy my ook verlang
moet my nie weg stoot asseblief gryp aan my hand
asseblief gryp aan my hand
(verse 2)
nooit ged_nk dat ek iemand ooit sal verlang want
daai gevoel het ek verloor baie lankal
teveel seer gekry so onthou dat ek was ook bang
jammer vir wat ek jou deur laat gaan het , dit was nie my plan
ek is weereens op my eie but die is different
if my eyes was open i could’ve seen the difference
tussen jou en wat ek gehad het in my verlede but ek’t gedog
dat jy’s dieselfde that is why i kept my distance
so ja , ek sal verstaan dat jy nie my verskonings wil aanvaar
want jy’t gedog ek is jou lig toe bring ek donker dae
jy’t my nodig gehad in tye van benoudheid but ek het besluit
om eerder weekends met my vriende uit te gaan
ek was verkeerd om jou te picture soos die ander
ek is jammer , ek vra manet ‘n laaste kans ek belowe ek’t verander
vergeet van die wat ek jou replace het want
vandag is daar niemand anders as jy
(chorus)
sal jy terug kom sodat ons kan
dinge uit praat en alles reg maak
ek was verkeerd om jou te laat gaan
maar weet tog dat ek was ook bang
so asseblief gee my nog een kans
om op te skerp waar ek verswak het
ek weet tog dat jy my ook verlang
moet my nie weg stoot asseblief gryp aan my hand
(verse 3)
ek kan nie sonder jou, so bly by my
ek is net lief vir jou, moet my nie af sny
en ek verlang na ons, moet my nie verruil
ek soek net vir jou alleen aan my sy (x2)
(chorus)
sal jy terug kom sodat ons kan
dinge uit praat en alles reg maak
ek was verkeerd om jou te laat gaan
maar weet tog dat ek was ook bang
so asseblief gee my nog een kans
om op te skerp waar ek verswak het
ek weet tog dat jy my ook verlang
moet my nie weg stoot asseblief gryp aan my hand (x3)
(outro)
bo_baas vannie boland
oooh
ayy
كلمات أغنية عشوائية
- aviões do forró - vou recomeçar كلمات أغنية
- amado batista - agora ou nunca mais كلمات أغنية
- dominguinhos do estácio - boêmio da madrugada كلمات أغنية
- ricardo soler - sem ar كلمات أغنية
- bliss - sunrise كلمات أغنية
- tanatã e luã - peão abéia كلمات أغنية
- mackzero 5 - nunca mais كلمات أغنية
- carla schmidel - filho de guerreiro كلمات أغنية
- monica san galo - samba da vizinha كلمات أغنية
- jenifer lewis - dig a little deeper كلمات أغنية