
elandré(sa) - dag & nag كلمات أغنية
lila, laventel, liefde
luister na my, die ergste is verby
skielik kom die son op, vir net jou en my
dis goed om so te voel, soos jy my laat voel
want in die dag en nag
ek’s aan die wag
vir meer van jou, jou lyf, en oh
ek d_nk ek d_nk aan trou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
wie weet waarheen die wind waai, die seesand bly sit, ek sien jou in dit
jy’t soos met daai skulpies, my hart nogsteeds beet
gesê ek moet weet jy’s nooit verkeerd
behalwe daai keer, ek moes dit net sê: ek was op die ou end, net wat jy wil hê
want in die dag en nag
jy’s aan die wag
vir meer van my, my lyf, en oh
jy d_nk jy d_nk aan trou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
jy kan my maar vertrou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
jy vat verligting in al hierdie rigtings verby
oggend tot aand, en elke dag van die maand, vat my
ek gee dit weg, sonder geveg, kan ons saam hierdie brander ry?
want in die dag en nag
ek’s aan die wag
vir meer van jou, jou lyf, en oh
ek d_nk ek d_nk aan trou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
jy kan my maar vertrou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
want in die dag en nag
jy’s aan die wag
vir meer van my, my lyf, en oh
jy d_nk jy d_nk aan trou
kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
كلمات أغنية عشوائية
- the judybats - la dulcinea كلمات أغنية
- leslie mendelson - i see myself with you كلمات أغنية
- lapcaw_preven - special sum'body كلمات أغنية
- the slackers - power كلمات أغنية
- paul onufrey - it’s christmastime كلمات أغنية
- the brian setzer orchestra - sittin' on it all the time كلمات أغنية
- cynic - endless endeavors كلمات أغنية
- little charlie & the nightcats - don't cha do nothin' كلمات أغنية
- paul weller - here we go round the mulberry bush كلمات أغنية
- chris farlowe - (i can't get no) satisfaction كلمات أغنية