
elandré(sa) - binne & buite كلمات أغنية
[verse 1]
wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie
dis ‘n feit soms byt die werklikheid
voel soms onseker dalk is leuens beter
opsoek na net ‘n bietjie eerlikheid
[pre_chorus]
ek gaan met jou stroom jy’s ‘n droom dis asof jy oor my spoel (jy oor my spoel)
ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (jy dit bedoel)
[chorus]
jy ken al die leuens en jy ken al die feite
die wasem teen die ruite, binne en buite
jy ken al my planne, jy ken my verlede
wat lê onder my klere my hart se wydte
[refrain]
jy ken my, jy ken my
jy ken my binne en buite
[verse 2]
kyk net verby dit loop weg vermy dit
jou stem is net soos soete saligheid
vreemd voel ek veilig, jy’s amper heilig
en al my vrees is deur die agterruit
[pre_chorus]
maar ek gaan met jou stroom jy’s soos ‘n droom dis asof jy oor my spoel (jy oor my spoel)
ek moet sê dit voel dit voel darem of jy dit bedoel (jy dit bedoel)
[chorus]
jy ken al die leuens en jy ken al die feite
die wasem teen die ruite, binne en buite
jy ken al my planne, jy ken my verlede
wat lê onder my klere my hart se wydte
[refrain]
jy ken my, jy ken my
jy ken my binne en buite
[bridge]
nou’s my bo onder en my onderstebo
nou’s my bo onder en my onderstebo
[chorus]
maar jy ken al die leuens en jy ken al die feite
die wasem teen die ruite, binne en buite
jy ken al my planne, jy ken my verlede
wat lê onder my klere my hart se wydte
[chorus]
jy ken al die leuens en jy ken al die feite
die wasem teen die ruit, binne en buite
jy ken al my planne, jy ken die verlede
wat lê onder my klere my hart se wydte
jy ken my, jy ken my
jy ken my binne en buite
كلمات أغنية عشوائية
- nissa - gracias! كلمات أغنية
- datarock - amarillion (dan sena's first kiss euphoric remix) كلمات أغنية
- silver dust - forgive me كلمات أغنية
- giovanni truppi - amici nello spazio كلمات أغنية
- porretas - barriobajero كلمات أغنية
- disiz la peste - les monstres كلمات أغنية
- spiritual front - children of the black light كلمات أغنية
- doug e. fresh - everybody loves a star كلمات أغنية
- mdfashionco - md flame كلمات أغنية
- knightstalker - if i were you كلمات أغنية