
eden (south african band) - kom klop weer كلمات أغنية
[verse 1]
ek het jou lief
jy weet ek het
ek trek jou in
soos ‘n sigaret
[verse 2]
die aand raak lank
as ek jou mis
kom kruip hier in
in my warm bed
kom kruip hier in
[chorus]
klop aan my hart
al is dit middernag
die ligte…af
dan kan ons
ohhh
is jy bang?
maak ek jou knieë lam?
ek ken ‘n ding of twee
so kom klop weer
[verse 3]
lyf teen lyf
uit asem uit
as jy wil vra
kom vra my
[verse 4]
sit my in rat
soos ‘n 458
ai jai jai
kom ons vattie pad
ai jai jai
[chorus]
klop aan my hart
al is dit middernag
die ligte…af
dan kan ons
ohhh
is jy bang?
maak ek jou knieë lam?
ek ken ‘n ding of twee
so kom klop weer
[bridge]
is dit klaar te laat
om vir jou te staar
deur die ogiesdraad
van 54, 5de straat
[chorus]
klop aan my hart
al is dit middernag
die ligte…af
dan kan ons
oh
is jy bang
maak ek jou knieë lam
ek ken ‘n ding of twee
[chorus]
klop aan my hart
al is dit middernag
die ligte…af
dan kan ons
oh
is jy bang?
maak ek jou knieë lam?
ek kеn ‘n ding of twee
so kom klop weer
ek ken ‘n ding of twee
so kom klop weer
ek ken ‘n ding of twee
so kom klop weer
كلمات أغنية عشوائية
- bill miller - cedar, sweet grass, and sage كلمات أغنية
- bill miller - i saw the star of bethlehem كلمات أغنية
- cassidy - mind of a grinda كلمات أغنية
- the birthday party - yard كلمات أغنية
- cher - like a rolling stone كلمات أغنية
- bill miller - rain down your love كلمات أغنية
- the birthday party - vixo كلمات أغنية
- the birthday party - cry كلمات أغنية
- the birthday party - the hair shirt كلمات أغنية
- bill miller - kokopelli's journey كلمات أغنية