
early b feat. adam - ken jou waarde كلمات أغنية
yohh sy was n decindt kindt syt nie nog baie goed gepraat nie sy was
nie soos die ander nie sy was nooit op die straat nooit gelike van
visits nie of op en af met brachies en as sy jou gaan greet dan doen
dai kindt dit nxatjies maar erins in haar smile was iets net nie nxa
nie en ek kon dit spot maar ek wou haar net nie vrah nie van bytekand
het dit gelyk soos alles is net blaf maar die verhouding was nie
duidelik tussen die toppie en die tannie nie want kantie kyk die brah
het trouble in sy lewe haar eie toppie veg vir haar tannie se lewe en
kyk haar tannie’s liefde blind sy soek n man in haar lewe haar tannie
wees haar jhy moet loop dan stel jhy almal tevreede sy bewe tranne
rol sy pak toe haar kleure saam die broertjie op haar kop en sy kap
maar n 7 bel haar ou soos was jhy nou ek soek jou nou in my
lewe en dis hoe dit gebigin en dis waar alles gebeer het ja…
en sy het hard probeer om die donkerte te
keer but all she realy want’s was to flyyyyyy…
away en sy voel sy verdien sy wens haar hart word
raak gesien ohhh well i geuss shout she flyyyyyy…
away.
كلمات أغنية عشوائية
- gpc - mies unterwegs كلمات أغنية
- bratmobile - chicken or the egg كلمات أغنية
- asgar - yeni nesil كلمات أغنية
- prejudice - perpetual pain كلمات أغنية
- blxck wxdxw - extinction كلمات أغنية
- rodríguez rodríguez - naufragio de un sábado noche كلمات أغنية
- nick schilder & lucas & steve - something like magic كلمات أغنية
- spiderbait - take me back (itunes originals version) كلمات أغنية
- cosmo gold - sure thing كلمات أغنية
- arshia - linger to life كلمات أغنية