kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die campbells feat. cordelia – beloftes كلمات اغاني

Loading...

in n wereld vol beloftes wil ek jou belowe dat jy my woord kan vat.
vir as ek se ek gee my alles bedoel ek dit uit die diepte van my hart.
as ek se dat ek jou lief het kan jy maar weet dis die waarheid wat ek

praat, as die mense my vra of ek jou
lief het, kan ek met eerlikheid se ja.
ek belowe eks joune solank as jy my wil hê.
maak nie saak deur watse tye ons gaan nie.
sal ek dit altyd vir jou se.
my hart is joune.
sodat ons een kan raak.
as jy belowe jys myne vir altyd.
sal ons beloftes saam kan maak.
wanneer dinge vir jou te veel raak.
wil ek belowe ek jou hand deur als sal vat.
as die lewensstorms erg word hou ek jou veilig in my hart.
ek belowe eks joune solank as jy my wil he maak nie saak
deur watse tye ons gaan nie sal ek dit altyd vir jou se.
my hart is joune sodat ons een kan raak as jy
belowe jys myne vir altyd sal ons beloftes saam kan maak.
eks joune
belowe ek nou
my hart is joune sodat ons een kan raak as jy
belowe jys myne vir altyd sal ons beloftes saam kan maak.
as jy belowe jys myne vir altyd sal ons beloftes saam kan maak.

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...