
droomsindroom - kopskud revolusie كلمات أغنية
ek kou my naels te veel gaan slaap te laat word aanbeveel
om kop af deur my lewe te gaan
soms wil ek hardop sing hoor mense praat ek is min gespin
gee my net ‘n kans om op te staan
as ek my drome brand eet uit jou hand, sal dit daai frons van jou bedaar
dalk my hare sny en woorde vlei, sal jy dan ophou staar
vat maar jou false illusie van menslike perfeksie
en dwing dit op jou eie hartklop af
jy lewe in ‘n fantasie bel elke aand die polisie
ek weet dit maak jou suur maar die kopskud revolusie is hier
ek d_nk ek d_nk te veel, ek dryf te lank is aanbeveel
om stiller deur die lewe te gaan
hier by die vensterbank word stof soos goud in stroke lig
jy’t as ‘n jong mens gegaan
maar ons is ingetrek deur die wilde stroom het jy daai plek van rus gekry
moes jy jou hare sny en die woorde soek om deel van dit als te bly
vat maar jou false illusie van menslike perfeksie
en dwing dit op jou eie hartklop af
jy lewe in ‘n fantasie bel elke aand die polisie
ek weet dit maak jou suur maar die kopskud revolusie is hier
كلمات أغنية عشوائية
- rea chris - i just want to be with you كلمات أغنية
- rea chris - i just wanna be with you كلمات أغنية
- rea chris - i will do it for your love كلمات أغنية
- rea chris - i'm still holding on كلمات أغنية
- rea chris - it's all gone كلمات أغنية
- rea chris - if you choose to go كلمات أغنية
- rea chris - light of hope كلمات أغنية
- rea chris - just passing through كلمات أغنية
- rea chris - little blonde plaits كلمات أغنية
- rea chris - looking for a rainbow كلمات أغنية