kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

draadhond - vooruitstrewend lyrics

Loading...

nostalgie is die dood
vorentoe, altyd vorentoe
oë op die horison, piele in die wind
daar′s niks wat ons kan keer
druk tot die dagbreek deur
ons is mos vooruitstrewend

jou emo bullsh_t pis my af
jy was die held op skool
nou is jy net ‘n nool
moenie kots nie man, praat
jou glorie lê nog voor
jy′t fokol te verloor
moet net nie so sit en sanik nie

hier kom die rofste band
op die hele planeet
ons vat nie kak van sussies nie
draadhond gaan jou lewendig opvreet

voor ‘n skare van twee
wat skree agge nee
hulle d_nk ons is kak
maar ons maak hulle mak
met ons geheime wapen
dis eraser se lazer
wat sny soos ‘n razor
vir jou gaan ons halveer
as jy ons uit probeer
jy sit so gerieflik en gevrek
roer jou boude, kry jou gat in rat
dis tyd vir ′n nuwe soort trek
ons moet laat spat
dan val ons in die pad
daar′s niks meer om ons terug te hou nie

hier kom die rofste band
op die hele planeet
ons vat nie kak van sussies nie
draadhond gaan jou lewendig opvreet

vorentoe, altyd vorentoe
vorentoe, altyd vorentoe
vorentoe, altyd vorentoe
vorentoe, altyd vorentoe

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...