kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

draadhond - leën jou ore uit lyrics

Loading...

dit is mos so, né
jy d_nk jy het dit self gesê
die idee wat ek jou gee
het op jou slaap kom lê
soos ′n donker skaduwee

met my tong soos ‘n oliebol
begin ek jou van binne uit te hol
jy′t vergeet om self te d_nk
jou beker maak ek weer vol
met die gif wat jy moet drink

leën jou ore uit
ek vertel vir jou wat jy wil hoor
leën jou ore uit
met jou kan ek toor
leën jou ore uit
ek leer jou om te moor
leën jou ore uit
ek doen dit oor en oor en oor

dis maklik as jy weet hoe
‘n bietjie panic, ‘n bietjie vrees
jy hoef geen genie te wees
hou net op d_nk oor goed
wat jy op jou foon kan lees
leën jou ore uit
ek vertel vir jou wat jy wil hoor
leën jou ore uit
met jou kan ek toor
leën jou ore uit
ek leer jou om te moor
leën jou ore uit
ek doen dit oor en oor en oor

hier′s vir jou ′n feeverhaal
‘n herinnering uit jou kinderdae
dit klink tog heel gesond
maar tussen die lyne skuil die lem
waarmee ek jou verwond

leën jou ore uit
ek vertel vir jou wat jy wil hoor
leën jou ore uit
met jou kan ek toor
leën jou ore uit
ek leer jou om te moor
leën jou ore uit
ek doen dit oor en oor en oor

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...