
dodo nyoka - as ek opstaan كلمات أغنية
wie is ek
sonder jou my vrou?
net ‘n huis
op sand gebou
wie is ek
sonder jou my vrou?
net ‘n huis
‘n leë gebou
maar ons jong belofte
was net ‘n droom
ons moes wakker word
ons jong belofte was net ‘n droom
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
weer en weer
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
een laaste keer
onthou jy nog
ons eerste liedjie?
onthou jy nog
jou laaste briefie?
onthou jy nog
hoe ons saam kon droom?
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
weer en weer
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
weer en weer
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
een laaste keer
ek het jou alles gegee
toe kry jy die seer
ek moes aanbeweeg
soos die see
toe moes jy leer
hoe om my te vergeet
my grootste vrees
vir jou om te leef
met my in gees
sonder vlees (hoe ons saam kon droom)
here, gee my een naaste keer
maar ons jong belofte
was net ‘n droom
ons moes wakker word
ons jong belofte was net ‘n droom
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
weer en weer
as ek opstaan alleen
in die hemel sonder jou
my vrou sal ek moet terugkom
een laaste keer
كلمات أغنية عشوائية
- suidakra - darkane times كلمات أغنية
- suidakra - dimorphic كلمات أغنية
- suidakra - dragon tribe كلمات أغنية
- suidakra - dinas emrys كلمات أغنية
- suidakra - dragonbreed كلمات أغنية
- suidakra - enticing slumber كلمات أغنية
- suidakra - gates of nevermore كلمات أغنية
- suidakra - hall of tales كلمات أغنية
- suidakra - havoc كلمات أغنية
- suidakra - heresy كلمات أغنية