
dihan schoeman - geheim كلمات أغنية
ons kruip weg agter hoeke en drome
in die donker praat ons sonder woorde
en ek doen dit vir jou want ek is mal oor jou
my vriende sê ek verdien dit nie
maar hulle ken jou nie soos ek doen nie
so ek doen dit vir jou want ek is mal oor jou
en ek vra of jy my geheime sal hou
soos ek alles vertel en die trane rol
ons lag en ons huil
vergeet van die tyd
die alleen is verby
dis nou ek en jy
ons sien mekaar nie baie nie maar hier’s ons nou
hoef nie te worry nie want ek is saam met jou
niemand mag van ons weet nie
en dis okay
ek is jou geheim
niemand weet al jou songs gaan oor my nie
niemand weet ek is daar as jy skryf nie
maar ek doen dit vir jou want ek is lief vir jou
en ek vra of jy my geheime sal hou
soos ek alles vertel en die trane rol
ons lag en ons huil
vergeet van die tyd
die alleen is verby
dis nou ek en jy
ons sien mekaar nie baie nie maar hier’s ons nou
hoef nie te worry nie want ek is saam met jou
niemand mag van ons weet nie
en dis okay
ek is jou geheim
vat aan my lyf en vat aan my hand
gee my net een ding
gee my jou van
vat aan my lyf en vat aan my hand
jys my liefie
ons sien mekaar nie baie nie maar hier’s ons nou
hoef nie te worry nie want ek is saam met jou
niemand mag van ons weet nie
en dis okay
ek is jou geheim
كلمات أغنية عشوائية
- warmer - spider and lamb كلمات أغنية
- 長谷川ふみ(清水茉菜) - 私達の絆 feat.azuma كلمات أغنية
- rich chigga - dat $tick كلمات أغنية
- sidecars feat. m-clan - dinamita (acústico) كلمات أغنية
- 沢田研二 - 夏の陽炎 كلمات أغنية
- nensi, marčelo,ministar lingvista - sindrom pepeljuge كلمات أغنية
- 跡部景吾(諏訪部順一) - 革命への前奏曲(プレリュード) كلمات أغنية
- bad company كلمات أغنية
- rohit raut feat. pranjali barve - ka watate كلمات أغنية
- power burkas - potser كلمات أغنية