
die piesangskille - teenoorgestelde balans كلمات أغنية

en ons is jonk ons skei die norm
en ons lewe deur die storm
ons het geen einde nie
ons ken nie van stop nie
behalwe die signs wat ons steel
gee ons ‘n kans ons sal dans
tot die son opkom
gee ons ‘n kans en ons sal dans
ons sal jou wys wat is die teenoorgestelde van ‘n balans
ons is die jeug ons staan nie terug
en ons doen net wat ons wil
ons het green perke nie
ons hou net nie op nie
tot die ligte voor ons aangaan
en closing time begin te speel
gee ons ‘n kans en ons sal dans
ons sal jou wys wat is die teenoorgеstelde van ‘n balans
gee my ‘n kans om met jou tе dans
ek is nie ‘n prince charming nie
maar ek sal jou in die rondte draai
ons rekening is al in die rooi
maar die aand was nog nooit so mooi
as sy so vir my kyk dan voel ek skatryk
vanaand
gee ons ‘n kans en ons sal dans
ons sal jou wys wat is die teenoorgestwlde van ‘n balans
gee my ‘n kans om met jou te dans
ek is nie ‘n prince charming nie
maar ek sal jou in die rondte draai
en ons is jonk ons skei die norm
leer ons lessies deur die storm
deur die jare in strate sonder genade
en ons is jonk ons skei die norm
en ons is semi_onbeskof
so gee ons ‘n kans
want ons is die teenoorgestelde van ‘n balans
كلمات أغنية عشوائية
- xavier wulf - space-men كلمات أغنية
- vietto - no romance كلمات أغنية
- eko fresh - stenz music كلمات أغنية
- gilles vigneault - p'tit louis كلمات أغنية
- rap contenders - marshall'ombre & arcanes vs. joe natt & pasteur h كلمات أغنية
- prinz pi - russendisko كلمات أغنية
- reba mcentire - it's gotta be love كلمات أغنية
- the tragic thrills - afterthoughts كلمات أغنية
- lori meyers - corazón elocuente كلمات أغنية
- pnc - tonight كلمات أغنية