
die piesangskille - converse كلمات أغنية

dra jy nogsteeds converse
dra jy nog daai ou blou jeans
dra jy nogsteeds converse
ek soek nog ‘n bietjie meer van jou
ek onthou meiringspoort
die rivier, die vallei
en jy wat my so verlei
ek onthou hoe jy lyk
toe jy so uit die ruite van my bakkie
na die berge kyk
ons was oppad na ’n goeie plek
met goeie wyn en samesyn
ons was oppad na ‘n nuwe dorp
ooo ek kort ‘n bietjie meer van jou
dra jy nogsteeds converse
dra jy nog daai ou blou jeans
dra jy nogsteeds converse
ek soek nog ’n bietjiе meer van jou
jy is die laatste pyl in my pakkie
en jy is diе six pack bier in my bakkie
jy is die somerson in desember
o i wish i could remember you
dit was laat daardie aand
ek en jy, die karoo woorde verander wyn
nou d_nk ek terug hoe dit is
hoe dit was
en hoe dit kon wees
ons was oppad na ‘n goeie plek
met goeie wyn en samesyn
ons was oppad na ‘n nuwe dorp
o ek kort ‘n bietjie meer van jou
dra jy nogsteeds converse
dra jy nog daai ou blou jeans
dra jy nogsteeds converse
ek soek nog ‘n bietjie meer van jou
jy is die laatste pyl in my pakkie
en jy is die six pack bier in my bakkie
jy is die somerson in desember
o…..
jy is die laatste pyl in my pakkie
en jy is die six pack bier in my bakkie
jy is die somerson in desember
o i wish i could remember you
كلمات أغنية عشوائية
- in the store - i can recall كلمات أغنية
- cucci - pinky promise كلمات أغنية
- steele 11' - luv me hoe كلمات أغنية
- disclosure - help me lose my mind (larry heard remix) كلمات أغنية
- yodda - ramro manchey كلمات أغنية
- jang beom june - 애태우는 여자 (teasing girl) كلمات أغنية
- opał - tsunami كلمات أغنية
- rory d'lasnow - never be mine كلمات أغنية
- io.hiphop - typo كلمات أغنية
- bailer - the binding كلمات أغنية