
die heuwels fantasties - nora vlok كلمات أغنية
[chorus: appel]
ken jy vir nora?
nora vlok
vir wat probeer jy haar nog stop
sy warm nou eers op
ken jy vir nora?
nora vlok
[post_chorus: appel & die heuwels fantasties]
ken jy vir nora?
nora vlok
ken jy vir nora?
nora vlok
[vers 1: appel]
sy word nie oud nie
sy word wys
haar hart is groot
maar die geduld is klein
sy klap ‘n toon
tot waar sy gaan
haar voete die weet
waar kom sy vandaan
[pre_chorus: die heuwels fantasties]
so as jy d_nk
jy’s man genoeg
stap dan nader en
skraap jou gemoed
tel jou woorde
wakker slaap
ken jy vir nora?
sy vat raak
[chorus: appel & die heuwels fantasties]
ken jy vir nora?
nora vlok
vir wat probeer jy haar nog stop?
sy warm nou eers op
ken jy vir nora?
nora vlok
[post_chorus: appel & die heuwels fantasties]
ken jy vir nora?
nora vlok
ken jy vir nora?
nora vlok
[verse 2: appel & die heuwels fantasties]
vra maar haar ma hulle
lewe op genade
spaar al jou trane
daar is water in die krane
selfde boot
ander oseaan
nora vlok waar kom jy vandaan?
[pre_chorus: die heuwels fantasties]
as jy d_nk
jy’s man genoeg
stap dan nader
skraap jou gemoed
tel jou woorde
wakker slaap
ken jy vir nora?
sy vat raak
[chorus: appel & die heuwels fantasties]
ken jy vir nora?
nora vlok
vir wat probeer jy haar nog stop?
sy warm nou eers op
ken jy vir nora
nora vlok
[verse 2: appel & die heuwels fantasties]
vra maar haar ma hulle
lewe op genade
spaar al jou trane
daar is water in die krane
selle boot
ander oseaan
nora gaan nie
waar die strome gaan
[chorus: appel & die heuwels fantasties]
ken jy vir nora?
nora vlok
vir wat probeer jy haar nog stop
sy warm nou eers op
ken jy vir nora?
nora vlok
[chorus; appel & die heuwels fantasties]
ken jy vir nora?
nora vlok
vir wat probeer jy haar nog stop
sy warm nou eers op
ken jy vir nora?
nora vlok
كلمات أغنية عشوائية
- gia farrell - stupid for you كلمات أغنية
- gia farrell - hit me up كلمات أغنية
- gianfranco forattini - la felicita' كلمات أغنية
- gianluca - damme 'na mano كلمات أغنية
- gianluca - nun fa pe' te كلمات أغنية
- gianluca - e dai كلمات أغنية
- gianluca - 'na gugliona nnamurata كلمات أغنية
- gianluca - quel tuo pantalone كلمات أغنية
- gianluca - pe' troppe vote كلمات أغنية
- gianluca - ce manche assaje كلمات أغنية