
die heuwels fantasties - niks en nêrens كلمات أغنية
Loading...
so vêr gery, skool is uit
en ek’s ‘n p-ssasier, slaap teen die ruit
dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie
ek gaan nêrens nie
ek gaan nêrens, nêrens nie
solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
jy gaan nêrens nie
tussen niks en nêrens nie
solank jy langs my is, is dit waar die huis is
koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere
jy weet altyd wat om te doen
jy weet mos altyd wat om te doen
ek gaan nêrens nie
ek gaan nêrens
nêrens nie
solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
jy gaan nêrens nie
tussen niks en nêrens nie
solank jy langs my is
is dit waar die huis is
كلمات أغنية عشوائية
- spiritual beggars - if you should leave كلمات أغنية
- spiritual beggars - lack of prozac كلمات أغنية
- spiritual beggars - inside charmers كلمات أغنية
- spiritual beggars - magic spell كلمات أغنية
- spiritual beggars - misty valley كلمات أغنية
- spiritual beggars - magnificent obsession كلمات أغنية
- spiritual beggars - nowhere to go كلمات أغنية
- spiritual beggars - mushroom tea girl كلمات أغنية
- spiritual beggars - pelekas كلمات أغنية
- spiritual beggars - picking from the box كلمات أغنية