die heuwels fantasties - min worries كلمات الأغنية
nie werk gehad nie
net ‘n paar dvds besit
nog een gerook
en op daai bank op jou stoep gesit
geskud wat my ma my gegee het
val net ious uit
ag, dis okay
wou niks doen nie anyway
anyway…
ek het gevoel soos ‘n koeël in ‘n magasyn
die laaste kar in ‘n donker parkeerterrein
almal soek iemand ag, anyway
dis okay
ons was jonk
ons was warm
ons was dom
onder begin om by die middel uit te kom
ons was jonk
ons was warm
ons was dom gewees
min fkn worries
min fkn worries
ons was jonk
ons was warm
ons was dom
onder begin om by die middel uit te kom
ons was jonk
ons was warm
ons was dom gewees
min fkn worries
min fkn worries
ek was alleen
dis net ek en my vuil matras
geel kamer
‘n kombers
en my kamerjas
ek weier om te hard te probeer
almal soek iemand
ag, anyway
dis okay
anyway…
ons was jonk
ons was warm
ons was dom
onder begin om by die middel uit te kom
ons was jonk
ons was warm
ons was dom gewees
min fkn worries
min fkn worries
ons was jonk
ons was warm
ons was dom
onder begin om by die middel uit te kom
ons was jonk
ons was warm
ons was dom gewees
min fkn worries
so hou jou kop oop
moet nooit so kwaad gaan slaap nie
staar daai duiwel in die oë
en probeer om nie te mal te raak nie
doen wat jy glo
maak nie saak hoe moeilik dit raak nie
hou jou kop oop
ons was jonk
ons was warm
ons was jonk
ons was dom
ons was jonk
ons was warm
ons was dom gewees
min worries
ons was jonk
ons was warm
ons was jonk
ons was dom
ons was jonk
ons was warm
ons was dom gewees
min fkn worries
كلمات أغنية عشوائية
- hurts - devolution كلمات الأغنية
- pam tillis - let that pony run كلمات الأغنية
- therion - sitra ahra كلمات الأغنية
- machine men - from sunrise to sunset كلمات الأغنية
- magrudergrind - mr. arnold palmer nice meal for jeffrey dahmer كلمات الأغنية
- maroon 5 - if i ain't got you كلمات الأغنية
- devin johnson - if i have you كلمات الأغنية
- ltk - p's backyard كلمات الأغنية
- script - exit wounds كلمات الأغنية
- melody thornton - love gun كلمات الأغنية