die heuwels fantasties - kom na my toe كلمات الأغنية
Loading...
op net een plek
al stap jy weg
sal ek hier bly staan
tot jy terug kom na my toe
tot jy terug kom huis toe
terug kom na my toe
terug kom huis toe
terug na my toe
op net een plek
al stap jy weg
sal ek hier bly staan
tot jy terug kom na my toe
tot jy terug kom huis toe
en as jy ooit moet gaan
vat my asseblief net saam
as jy ooit sou moes gaan
vat my asseblief net saam
voel dit in die wind
voel dit in die water
voel dit in die vrees
voel dit in die aarde
voel dit in die reën
voel dit in die blare
voel dit in die gee
voel dit in die vlamme
voel dit in die klip
voel dit in die skaduwees
voor dit breek
voel dit meer
voel dit meer
voel dit meer
op net een plek
al stap jy weg
sal ek hier bly staan
tot jy terug kom na my toe
كلمات أغنية عشوائية
- audio88 & yassin - isolation كلمات الأغنية
- lil wanker - perfection كلمات الأغنية
- jarkko martikainen - soita isälle, helena كلمات الأغنية
- sevendust - crumpled كلمات الأغنية
- rae - bad ass (freestyle) [unmastered] كلمات الأغنية
- sofia karlsson - i denna ljuva sommartid كلمات الأغنية
- nice bike - redeye كلمات الأغنية
- mym - llega كلمات الأغنية
- devilish trio - dark space كلمات الأغنية
- tocka - black كلمات الأغنية