kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

die heuwels fantasties - doen net wat ons wil كلمات الأغنية

Loading...

[vers 1]
wat om nou te maak
dit was net nou die dag, toe’t ons al ons planne bymekaar gehad
of is dit klaar te laat
om te kan vorentoe beweeg
sal die storms moet bedaar

[pre-koor]
noem dit leë beloftes, noem dit wat jy wil
ek vra nie vrae nie, doen net wat ek wil
ek doen net wat ek wil

[koor]
kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit
net gaan
staan dit oor na more aand
kom ons laat dit gaan en vergeet daarvan
doen net wat ons wil vanaand

[vers 2]
hoe het dit nou so geraak
nou die dag het ons alles mooi onder beheer gehad
of is dit klaar te laat vir ons om te kan
dit net laat gaan, dit net laat gaan
(staan dit oor na more aand)
noem dit my behoeftes, noem dit wat jy wil

[pre-koor]
kom ons vra nie vrae nie, ons doen net wat ons wil
ons doen net wat ons wil

[koor]
kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan
staan dit oor na more aand
kom ons laat dit gaan en vergeet daarvan
soos ons kom, so sal alles gaan
kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan
staan dit oor na more aand
kom ons laat dit gaan en vergeet daarvan
doen net wat ons wil vanaand

[pre-koor]
noem dit leë beloftes, noem dit wat jy wil
ek vra nie vrae nie, ek doen net wat ek wil
ek doen net wat ek wil
ek vra nie vrae nie, doen net wat ek wil
ek doen net wat ek wil

[koor]
kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan
staan dit oor na more aand
kom ons laat dit gaan en vergeet daarvan
soos ons kom, so sal ons gaan
kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan
staan dit oor na more aand
kom ons laat dit gaan en vergeet daarvan
doen net wat ons wil vanaand
doen net wat jy wil vanaand
doen net wat jy wil vanaand
doen net wat ons wil vanaand

كلمات أغنية عشوائية

كلمات الأغاني الشهيرة

Loading...