die heuwels fantasties & spoegwolf - eggo lyrics
Loading...
dit raak nou lank
histeries gewees
meeste van die tyd
goddank
ons het genoeg
kan ‘n ander plan maak
elders skuiling soek
dis genoeg
jy’s genoeg
vat jou hand aan die ander kant en
as jy al weg is
sal ek jou soek
is ek net ‘n eggo?
as jy my roep
als net ‘n eggo
of is dit jy wat my soek
is ek nog hierso?
of is als
net ‘n spieëlbeeld
‘n eggo
hoor jy my eggo?
jy dra my deur
hierdie wintervallei
soos ‘n backbeat
as ek ry
die angel van die dood
is by my verby
ek hoor dit weer
in die skare voor die son
ek het altyd uitgestaan
maar nou is ek vermom
nou is ek vermom
is ek net ‘n eggo?
as jy my roep
als net ‘n eggo
of is dit jy wat my soek
is ek nog hierso?
of is als
net ‘n spieëlbeeld
‘n eggo
hoor jy my eggo?
hoor jy my eggo?
كلمات أغنية عشوائية
- sydney j - alien lyrics
- subiibabii - sheathot lyrics
- perrie edwards - set fire to the rain (adele cover) lyrics
- bnmaza - free9 lyrics
- singlethreat - lost lyrics
- autumn! - gtrs & rx7s lyrics
- jaydes - hml lyrics
- jake pinkney - donnie darko lyrics
- $ouley - zoom lyrics
- the soul stirrers - everybody ought to love their soul lyrics