
dewald wasserfall - stroom op en been af lyrics

hoeveel keer het ek jou laat verbygaan?
hoeveel keer wou ek jou hier hou?
en mis ek in my selfsug so verblind en so verdwaal?
en hoeveel keer het jy my hier kom haal?
leer my hoe om jou nie te verloor nie
en wys my hoe om jou by my te hou
jy wys my wat is liefde, hoe dit brand as dit verdwyn
waar jy is, is hier waar ek wil bly
en ek sal jou hart by my veilig hou
en my geheime by jou vertrou
ek is stroom_op en been_af oor jou
en ek is stroom_op en been_af oor jou!
soveel keer sal ek vir jou belowe
soveel keer sal ek dit bly sê
jy wys vir my in stormwater waarheen ek moet gaan
sonder jou sal ek nie kan bly staan
en ek sal jou hart by my veilig hou
en my geheime by jou vertrou
ek is stroom_op en been_af oor jou
en ek is stroom_op en been_af oor jou!
ek sien jou lig
dit brand in my
ek asem in
maar dit gaan verby
op vloei, dit pyn
maar dis soet soos wyn
dit bring die waarheid oor my pad
so werk net mooi met my hart!
en ek sal jou hart by my veilig hou
en my geheime by jou vertrou
ek is stroom_op en been_af oor jou
en ek is stroom_op en been_af oor jou!
stroom_op en been_af oor jou
(stroom_op en been_af oor jou)
stroom_op en been_af oor jou!
Random Lyrics
- paradise lost - say just words (edit) lyrics
- paradise lost - rotting misery (doom dub) lyrics
- paradise lost - fader (single edit) lyrics
- raznatovic ceca - zarila sam zar lyrics
- raznatovic ceca - zabranjeni grad lyrics
- raznatovic ceca - vreteno lyrics
- raznatovic ceca - volela sam volela lyrics
- raznatovic ceca - svice dan lyrics
- raznatovic ceca - sto put sam se zaklela lyrics
- raznatovic ceca - stereo bol by ceca lyrics