
dewald wasserfall - ons is nie klaar nie كلمات أغنية

jy trek my in
en lê my neer
en stoot my weg
jy doen dit weer
ek het als van my
gegee vir jou
’n hart gedeel
’n les geleer
my pa het gesê
moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
en ons is nie klaar nie
ons is nie klaar nie
my pa het gesê
as jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
en ek sal veg vir jou
voor ek jou veloor
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
hier staan ons weer
soos die laaste keer
te hard probeer
’n hart gebreek
gee jou hart vir my
ek gaan net hier bly
ons is meer
as net die lesse wat ons leer
en my pa het gesê
moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
en ons is nie klaar nie
ons is nie klaar nie
my pa het gesê
as jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
en ek sal veg vir jou
voor ek jou veloor
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
my pa het gesê
as jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
en ek sal veg vir jou
voor ek jou veloor
my pa het gesê
moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
en ons is nie klaar nie
ja ons is nie klaar nie
my pa het gesê
moenie iets laat lê voor dit klaar is nie
en ons is nie klaar nie
ons is nie klaar nie
my pa het gesê
as jy iets wil hê moet jy veg daarvoor
en ek sal veg vir jou
voor ek jou veloor
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
ons is nie klaar nie
nie klaar nie
nie klaar nie
ons is nie klaar nie
كلمات أغنية عشوائية
- pink cream 69 - thunderdome كلمات أغنية
- pink cream 69 - till you're mine كلمات أغنية
- pink cream 69 - walkin' out to heaven كلمات أغنية
- pink cream 69 - way down كلمات أغنية
- pink cream 69 - we taught the children كلمات أغنية
- pink cream 69 - welcome the night كلمات أغنية
- pink cream 69 - where the eagle learns to fly كلمات أغنية
- pink cream 69 - world of promises كلمات أغنية
- pinmonkey - augusta كلمات أغنية
- pinmonkey - every time it rains كلمات أغنية