
dewald wasserfall - net 'n mens كلمات أغنية

ek kan onthou toe jy dit sê
wag tot jy eendag kinders het
dalk sal jy beter kan verstaan
wat in ‘n pa se hart aangaan
en die waarheid bly
vir die pa in my
dis die storie wat ek jou nog moet vertel (moet vertel)
ek is lief vir jou met als, dit weet jy wél (weet jy wél)
en al ken jy nie my naam of my gesig nie
as jy val, sal ek daar wees en jou oplig
dis die waarheid wat jy altyd moet onthou (moet onthou)
hierdie wêreld maak sy deure oop vir jou (net vir jou)
mag jy droom, mag jy dans, mag jy wens
en nooit sien jou held is net ’n mens
ek keer jou tranе, keer jou vrees
probeer ‘n held vir jou te wees
maar ek bеgryp nou wat ek het
want jy’s die een wat my kom red
en die waarheid bly
vir die pa in my
dis die storie wat ek jou nog moet vertel (moet vertel)
ek is lief vir jou met als, dit weet jy wél (weet jy wél)
en al ken jy nie my naam of my gesig nie
as jy val, sal ek daar wees en jou oplig
dis die waarheid wat jy altyd moet onthou (moet onthou)
hierdie wêreld maak sy deure oop vir jou (net vir jou)
mag jy droom, mag jy dans, mag jy wens
en nooit sien jou held is net ’n mens
en daar’s niks wat jou leer soos ‘n lewe
jy gee alles op sonder ‘n rede
en die waarheid bly
vir die pa in my
dis die storie wat ek jou nog moet vertel
ek is lief vir jou met als, dit weet jy wél
en al ken jy nie my naam of my gesig nie
as jy val, sal ek daar wees en jou oplig
dis die waarheid wat jy altyd moet onthou (moet onthou)
hierdie wêreld maak sy deure oop vir jou (net vir jou)
mag jy droom, mag jy dans, mag jy wens
en nooit sien jou held is net ’n mens
mag jy nooit sien jou held is net ’n mens
كلمات أغنية عشوائية
- poll - i genia mas كلمات أغنية
- carah shu - i think i miss you, so call me كلمات أغنية
- the lurking fear - funeral abyss كلمات أغنية
- moonpools & caterpillars - cool كلمات أغنية
- в чем дело? (v chem delo?) - море (sea) كلمات أغنية
- ace the oracle - dead sons كلمات أغنية
- димдэкт (dimdekt) - понарошку (fake) كلمات أغنية
- gaho (가호) - 똑같애 (crush) كلمات أغنية
- chandler matkins - hot pocket - remix كلمات أغنية
- obliviout - жжение (интро) (burning (intro)) كلمات أغنية