
dewald wasserfall - gebore om te lewe كلمات أغنية

sien jy die wêreld?
raak jy ook bang?
wat is die prys om ’n lewe te vervang?
volg jy die skare?
of is jy nog jy?
sal jy kan opstaan?
of staan jy in jou ry?
as alles stil raak
hoor jy nog die geraas?
besef jy weer van voor af
ons is skaduwees en as?
met jou laaste asem
sal jy dit kan belei?
ons moet vir hierdie lewe
en vir ons identiteit baklei
ons is gebore om te lewe
met ‘n reg om te bestaan
te droom en te vergеwe
maar ons het langs die pad vеrdwaal
gebore om te lewe
maar wat’s ’n lewe werd?
as ons dan net so maklik
‘n lewe kan verwerp
voel dit vir jou onheilig
as jy elke dag moet sien
hoe ons elke dag baklei
net om die lewe te verdien?
die waarheid moet jy uitskree
daar’s iemand wat dit hoor
daar’s baie wat soos jy voel
daar’s niemand wat alles wil verloor
ons is gebore om te lewe
met ‘n reg om te bestaan
te droom en te vergewe
ons het langs die pad verdwaal
gebore om te lewe
maar wat’s ’n lewe werd?
as ons dan net so maklik
‘n lewe kan verwerp
maar wat’s ’n lewe werd?
gebore met ‘n reg om te bestaan
gebore om te lewe
ons is gebore om te lewe
met ‘n reg om te bestaan
te droom en te vergewe
maar ons het langs die pad verdwaal
gebore om te lewe
maar wat’s ’n lewe werd?
as ons dan net so maklik
‘n lewe kan verwerp
gebore met ‘n reg om te bestaan
gebore om te lewe
maar wat’s ’n lewe werd?
as ons dan net so maklik
‘n lewe kan verwerp
gebore om te lewe
كلمات أغنية عشوائية
- rupert holmes - too scared to sing كلمات أغنية
- ed's redeeming qualities - more bad times كلمات أغنية
- blur mar - live it up كلمات أغنية
- blake shelton - nobody but you كلمات أغنية
- jars of clay & shel - wonderful feeling / auld lang syne كلمات أغنية
- dalsin - wallpaper كلمات أغنية
- 77 - nisi ta كلمات أغنية
- san e - fml! كلمات أغنية
- geegooin - 흙수저 (scraper) (bonus track) كلمات أغنية
- baybface touré - 3400k كلمات أغنية