
dewald wasserfall - #ekenjy كلمات أغنية

ek voorspel
verspreide donderbuie oor jou hart en vel
dis hier waar ek besef jy is dalk meer
dalk meer as net my beste pel
hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel?
want ek soek meer
die liefde en die blydskap en die bitter seer
en dag vir dag jou soen net soos die eerste keer
net soos die eerste keer
die woorde staan al lank hier teen my hart se deur
is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
ek is gebore net vir jou
en dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
dit is ‘n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
ek is gebore net vir jou
ek verstaan
alles wat jy sê al bly jou lippe stil
en jy hoef nie te vrees, solank jy weet ek wil
solank jy weet ek wil
dis distinktief, en dit maak die verskil
is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
ek is gebore net vir jou
en dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
dit is ‘n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
ek is gebore net vir jou
sal jy my ken met die ligte uit
my binne hou as die koue byt
en my kan troos met die warm van jou lyf?
is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
ek is gebore net vir jou
en dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
dit is ‘n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
ek is gebore net vir jou
ek is gebore net vir jou
كلمات أغنية عشوائية
- moneybagg yo - quickie كلمات أغنية
- jj chase - down to the honkytonk كلمات أغنية
- plasma 8003 - brutta abitudine كلمات أغنية
- rey gwen - either way (astro remix) كلمات أغنية
- flimmer - nicht gereicht كلمات أغنية
- victor wooten - dream in color كلمات أغنية
- $lommr$ - b4 n aftr كلمات أغنية
- villano antillano - hedonismo كلمات أغنية
- eevil stöö - thunderdome كلمات أغنية
- edolver - ese sample كلمات أغنية