![kalimah.top](https://kalimah.top/extra/logo.png)
dewald wasserfall - bedoel lyrics
![](https://grammarquiz.net/globalbanner.png)
ek het die ongeluk’s toneel ontsnap
tussen die brandende geboue was daar ‘n foto van my hart
en ek was te jonk gewees om jou te probeer genees
ons tweede kans verdwyn soos wasem teen die ruite
en sê jy voel soos wat ek voel, want ek kry net nie genoeg nie
dalk was dit nie genoeg nie
toe jy sê dis ons vir altyd en jy klaar weet dis verby
ek het gegee en jy het soos altyd ‘n bietjie te veel gevat van my
jy het my laat glo in liewe jesus toe jy al die pyn wegspoel
ek haat jou nie en mis net die gevoel
as jy sê jy’s lief vir my en dit bedoel
ons het die ongeluk probeer vermy
ek het ‘n duisend myl gehardloop jy’t jou vingers af baklei
en ons het te hard probeer, heeltemal te min geleer
ons tweede kans vervang met jare se verwyte
en sê jy voel soos wat ek voel want ek kry net nie genoeg nie
dalk was dit nie genoeg nie
toe jy sê dis ons vir altyd en jy klaar weet dis verby
ek het gegee en jy het soos altyd ‘n bietjie te veel gevat van my
jy het my laat glo in liewe jesus toe jy al die pyn wegspoel
ek haat jou nie en mis net die gevoel
as jy sê jy’s lief vir my en dit bedoel
en sê jy voel soos wat ek voel want ek kry net nie genoeg nie
dalk was dit nooit genoeg nie
toe jy sê dis ons vir altyd en jy klaar weet dis verby
ek het gegee en jy het soos altyd ‘n bietjie te veel gevat van my
en my laat glo in liewe jesus toe jy al die pyn wegspoel
ek haat jou nie ek mis net die gevoel
as jy sê jy’s lief vir my en dit bedoel
as jy sê jy’s lief vir my
en dit bedoel
كلمات أغنية عشوائية
- conejo - revenge served cold lyrics
- the rocket summer - cold war lyrics
- hi i'm case - trial periods (side effects) lyrics
- white lies - don't want to feel it all lyrics
- jade lotus - delorean valedictorian lyrics
- gloria trevi - soy tuya (reloaded) lyrics
- 1st vows - perfect weather lyrics
- rocketship - the passersby lyrics
- mini e - big booty judy lyrics
- radney foster - talk myself out of falling lyrics