
deon meiring - deur die vallei كلمات أغنية
as die klopse weer tot laat
by die stadion musiek maak
sal ek weet
dit is alweer nog ‘n jaar
en vir ‘n paar weke lank
word die sterre bo kerkstraat
groot soos gloeilampe
wat stringe bo ons hang
en die kloof strek uit
tot hier onder by my
hier by my
en ek weet ek kan
iemand wees
al is ek klein
al is ek klein
vrede vir ons
syfer deur die vallei
en bring vir my troos
na ‘n jaar lank se reis
en dra soos ‘n
vlieër aan ‘n lint
weer die onskuld van ‘n kind
tot op my stoep
en die wêreld in
as die goeie tyding sag
oor die dorp se dakke hang
en die wingerde
belowe nuwe wyn
sal ek weer oor begin
en tevredenheid vind
oorgenoeg
al lyk dit dalk soos min
en die goedheid vleg wyd
by limietberg verby
ver verby
en ek weet ek kan
iemand wees
al is ek klein
al is ek klein
vrede vir ons
syfer deur die vallei
en bring vir my troos
na ‘n jaar lank se reis
en dra soos ‘n
vlieër aan ‘n lint
weer die onskuld van ‘n kind
tot op my stoep
en die wêreld in
tot op my stoep
en die wêreld in
vrede vir ons
syfer deur die vallei
en bring vir my troos
na ‘n jaar lank se reis
en dra soos ‘n
vlieër aan ‘n lint
weer die onskuld van ‘n kind
tot op my stoep
en die wêreld in
كلمات أغنية عشوائية
- miss lamiss mahbola mlyar - تقدر تقول# takder tkoul 2016 كلمات أغنية
- bizzle - thought they knew كلمات أغنية
- based demo - december كلمات أغنية
- caribou - air doom كلمات أغنية
- blackhandpath - mesityl oxide, rush delivery كلمات أغنية
- black brut - zorro كلمات أغنية
- carousel kings - charm city كلمات أغنية
- zacharias blad - fader vår كلمات أغنية
- blaze foley - the moonlight song كلمات أغنية
- fondlecorpse - goremarine كلمات أغنية