demi lee moore - iemand soos jy كلمات أغنية
die somer het gekom en gaan
soos jy en die gety
vuur warm naweke was net te gou verby
jy′t gesê middernag
ek sal jou daar kry
ek soek nog altyd
iemand soos jy
gewonder na al die tyd
hoe’t ek dit mis verstaan
ek het dan gestaan
op daai strand langebaan
gebel na jou landlyn nommer
op die nuwe jaar servet
maar dit was al februarie maand
en die lyn was beset
as die somer kom
word dit koud by my
en ek wonder in diе winter
of jy warm bly
en ek d_nk aan wat dit was
en dit wat ek niе kon kry
want ek soek nog altyd
iemand soos jy
maar ′n mens staan op
en ‘n mens gaan aan
vir jare daarna
ged_nk daaraan
my verbeel ek sien jou deur die ruit
van ‘n rook vol restaurant
maar die reën
weer spits verkeer
het my gehou
aan die anderkant
as die somer kom
word dit koud by my
en ek wonder in die winter
of jy warm bly
en ek d_nk aan wat dit was
en dit wat ek nie kon kry
want ek soek nog altyd
iemand soos jy
oh oh jy swem
alweer my gedagtes deur
oh oh en ek
verdrink nogsteeds
in dit wat ons kon wees
so as die somer kom
word dit koud by my
en ek wonder in die winter
of jy warm bly
en ek d_nk aan wat dit was
en dit wat ek nie kon kry
want ek soek nog altyd
iemand soos jy
as die somer kom
word dit koud by my
en ek wonder in die winter
of jy warm bly
en ek d_nk aan wat dit was
en dit wat ek nie kon kry
want ek soek nog altyd
iemand soos jy
gehoop die jare sou die verlange weg kon wis
was dit vir jou ook werklik
of het ek iets gemis?
كلمات أغنية عشوائية
- romain virgo - soul provider كلمات أغنية
- gucci mane - hood up كلمات أغنية
- abandoned by bears - we can break loose كلمات أغنية
- quincy vidal - feelin' like كلمات أغنية
- boom clap bachelors - løb stop stå كلمات أغنية
- nyah grace - black coffee كلمات أغنية
- illegit - all alone كلمات أغنية
- xander mancino - the hard way كلمات أغنية
- teen top - 손만 잡고 잘게 (because i care) كلمات أغنية
- dobo zdr - zaufaj dobrym radom كلمات أغنية