
ddisselblom - hantamberg كلمات أغنية
dolorietspatsels van die outyd
hier opgestapel krans op krans
ylblou berge van die hantamwyk
waar klipmuur die berg omsoom
en natuurkinders aan jou hange wei
kan ek die dag omdroom
as soggens vroeg jou w_nge bloos
en skadus uit jou klowe kruip
ontwaak jou prag van bos en struik
die sterboom skiet die hoogte in
terwyl jakkelsjong en roosmaryn
in my neusgate sluip
die rykdom van jou rooi klei
sal weldadig deur my vingers gly
bron van broepie en kambro
jou somerson kan skreiend skroеi
sodat goudgeel graan weelderig groei
die groot meestеr argitek
het jou kleureprag geskep
met oordadige weelde sodat ek
my gees kan voed en verryk
deur te leef in die hantamwyk
in die winter sal die sneeubedekte kruine
lewende water voed aan die fonteine
as jy wil wegkruip agter misgordyne
terwyl lang slierte winterweer
aan die hange van hantami sypel neer
hantamwyk! hantamberg!
tuiste van mens en dier
hier wil ek altyd werk
my gees en liggaam se rusplek
كلمات أغنية عشوائية
- kalad - inner tide كلمات أغنية
- marc scibilia - as it was كلمات أغنية
- yann - down كلمات أغنية
- dawid podsiadło - halo كلمات أغنية
- bxne - goodbye كلمات أغنية
- jenny hval - the great undressing (live at wfmu) كلمات أغنية
- bestla is the bitch - the phantom of the opera كلمات أغنية
- carolyn broughton - enough كلمات أغنية
- kainalu - ginseng hourglass كلمات أغنية
- mauie francisco - nahanap na (start up ph ost) كلمات أغنية