ddisselblom - diereverdriet lyrics
Loading...
al lê die berge nog so blou (x3)
hierdie wyfie gaan vir bobbejaan nog vou
en bobbejaan klim nogsteeds die blou_blou berg (x3)
want hierdie wyfie het haar vieslik vererg
my suikerbos ek wil by jou lê (x3)
al weet ek jy gaan weer nee sê
dan vat ek my goed en trek soos ferreira (x3)
want hierdie kys voorspel net groot groot pêre
al lê die berge nog so blou (x3)
hierdie wyfie het vir bobbejaan gevou
كلمات أغنية عشوائية
- bizzy montana - onewayticket lyrics
- allahmon - 360 lyrics
- sonywhore - greed. lyrics
- die toten hosen - the sound of the suburbs lyrics
- gran rah - estrellas lyrics
- dezmond - shook ones freestyle ( lyrics
- azure the paradox - angel tears lyrics
- wonder - i ain't rampin lyrics
- kay ess - been from the gang lyrics
- kaye - woman up lyrics