
chris chameleon - klein klein jakkalsies كلمات أغنية
[instrumental intro]
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
dat ek in my stoel rondkrioel
is dit hoe n broek vol miere voel?
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
[post_chorus]
dat ek heeldag sit mor en tob
self my vriende raak nou al raadop
[vers 1]
in die begin was als piekfyn
was ek jou doring jy my rosie
en ons saam in die maanskyn
maar toe die nugter oggend breek
kom ons agter dat rose verlep
en dorings seer kan steek
[chorus]
en daai klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
dat ek in my stoel rondkrioel
is dit hoe n broek vol miere voel?
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
[post_chorus]
dat ek heeldag sit mor en tob
self my vriende raak nou al raadop
[verse 2]
as dingetjies krap en irriteer
sê die kopdokter daar skeel
buiten dit wat jy sien soveel meer
hy sê dit sal help as ons twee praat
maar sodra die tonge loskom
raak ons weer vir mekaar kwaad
[bridge]
wat help dit dan, wat help dit dan
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
dat ek in my stoel rondkrioel
is dit hoe n broek vol miere voel?
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
[post_chorus]
dat ek heeldag sit mor en tob
self my vriende raak nou al raadop
[breakdown]
[verse 3]
hul sê daar kom n drie jaar kramp
en as ñ mens dit net verby kan kom
staan jy daarna altyd in dieselfde kamp
maar wat gemaak met n sesweek pyn
dis mos soos mis wat verdwyn
nog voor die oggendson kan skyn
[chorus]
en daai klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
dat ek in my stoel rondkrioel
is dit hoe n broek vol miere voel?
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
[post_chorus]
dat ek heeldag sit mor en tob
self my vriende raak nou al raadop
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
dat ek in my stoel rondkrioel
is dit hoe n broek vol miere voel?
[chorus]
klein klein jakkalsies krap
en daai klein klein jakkalsies maak
[post_chorus]
dat ek heeldag sit mor en tob
self my vriende raak nou al raadop
[instrumental outro]
كلمات أغنية عشوائية
- dorian dead - 100 years كلمات أغنية
- 51.50 - bump a bitch كلمات أغنية
- link strummer - bittersweet (chipmunk remix) كلمات أغنية
- darden smith - veteran's day كلمات أغنية
- jean-louis murat - col de la croix-morand كلمات أغنية
- bobby burns - lemonade!!! كلمات أغنية
- rick elias, jimmy abegg, & mark robertson - hard to get كلمات أغنية
- zuneafish - i hate the sun كلمات أغنية
- afroman - party in the woods كلمات أغنية
- bleeding through - dead eyes كلمات أغنية