
caroline grace (sa) - voor jou كلمات أغنية
[vers 1]
ek was tevrede
my hier en my nou en my lewe
dit kon nie beter
ek skryf dan nou so mooi verlede
[voorkoor]
hoe sal mens weet hoe die bittersoed van liefde proe?
of ek ja kan sê as ek nie weet hoe dit voel nie
[koor]
voor jou was die hemel blou
maar nou is hy net daai bietjie blouer
voor jou het ek geweet ek hoort
maar nou weet ek waar ek behoort
jy het my voltooi, ingenooi, so ingekleur met jou liefde
jy’t my omgeswaai, omgedraai, ek wil nie ooit weer so voel nie
alleen nie, soos ek was voor jou nie
[vers 2]
wanneer ek omkyk
weet ek jy steek lankal jou hand uit
selfs sonder woorde
weet jy waar ek delf in my stilte
[voorkoor]
hoe sal mens weet hoe die bittersoed van liefde proe?
of ek ja kan sê as ek nie weet hoe dit voel nie
[koor]
voor jou was die hemel blou
maar nou is hy net daai bietjie blouer
voor jou het ek geweet ek hoort
maar nou weet ek waar ek behoort
jy het my voltooi, ingenooi, so ingekleur met jou liefde
jy’t my omgeswaai, omgedraai, ek wil nie ooit weer so voel nie
alleen nie, soos ek was voor jou nie
[brug]
die son opkoms lyk net groter en mooier, as jy hier langsaan my is
die melkweg skitter net witter (witter)
as jy hier by my rus
[slot]
voor jou was die hemel blou (blou)
maar nou is hy net daai bietjie blouer
voor jou het ek geweet ek hoort
maar nou weet ek waar ek behoort
jy het my voltooi, ingenooi, so ingekleur met jou liefde
jy’t my omgeswaai, omgedraai, ek wil nie ooit weer so voel nie (so voel nie)
alleen nie, soos ek was voor jou nie
كلمات أغنية عشوائية
- slowthai - wot كلمات أغنية
- littleton - can can كلمات أغنية
- ahzhey - future love كلمات أغنية
- alarmbaby - schneller als die zeit كلمات أغنية
- zoltan. - trigger كلمات أغنية
- thuto motheo - 7. too bad كلمات أغنية
- joe blk - racing كلمات أغنية
- wesley safadão - love misturado كلمات أغنية
- rammstein - ich will (westbam mix) كلمات أغنية
- jewel - flower (live) كلمات أغنية