
caroline grace (sa) - san francisco كلمات أغنية
[vers 1]
ek het gedroom van jou gisteraand
en ek kan nie wag om weer aan die slaap te raak
jy neem my weg
na ‘n plek wat heilig voel
[voorkoor]
en as ek wakker word, is dit dan wat ek jou mis
[koor]
en ek kry jou by daai liggies by die toring in parys
en van daar sal ons berlyn verken, soos jy die sterre vir my wys
en jy vat my hand, jy lei my van die kaap tot in kaïro
en na elke aand sluit ons dit af op daai brug in san francisco
[vers 2]
sal jy my ken as jy my sien?
dalk in die regte lewe gebeur daar iets
maar ek verkies
die droom bo iets
[voorkoor]
want as ek wakker word, kom alles mos tot nuut
[koor]
[koor]
en ek kry jou by daai liggies by die toring in parys
en van daar sal ons berlyn verken soos jy die sterre vir my wys
en jy vat my hand en lei my van die kaap tot in kaïro
en na elke aand sluit ons dit af op daai brug in san francisco
[brug]
was ‘n droom maar net ‘n droom, my lief?
sou ek nie wag tot jy my elke aand waardeur?
[slot]
en ek kry jou by daai liggies by die toring in parys
en van daar sal ons berlyn verken, soos jy die sterre vir my wys
en jy vat my hand, jy lei my van die kaap tot in kaïro
en na elke aand sluit ons dit af op daai brug in san francisco
op daai brug in san francisco
op daai brug in san francisco
كلمات أغنية عشوائية
- @l3x oliv3r - th3 witching hour كلمات أغنية
- chongo - mad rat nirvana كلمات أغنية
- shakira - she wolf (sped-up) كلمات أغنية
- yxng paper - von nem player كلمات أغنية
- jaiojaio - kartec كلمات أغنية
- winky d - dreams كلمات أغنية
- soulgirls - bang! كلمات أغنية
- ben l'oncle soul - dear light كلمات أغنية
- mysterious ml - touch كلمات أغنية
- gary byrd & the g.b. experience - rap the world (in your love) كلمات أغنية