
caroline grace (sa) - liedjie vir jou كلمات أغنية
[vers 1: fatman]
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die wildekus se golwe
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d_nk aan rotskastele, waterfalle na benede
en beeste padjies, sukkel oor die rand
[koor: albei]
en wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ‘n vonkel in jou oë bring
[vers 2: albei]
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d_nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel, kronkеl, kronkel
ek d_nk aan stroomversnellings, aan diе koue winternagte
en kampvuuraande, op die goudgeelsand
[koor: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring
[brug: fatman, caroline grace, albei]
ek d_nk vanaand aan jou, en aan die blou, blou kaapse berge
‘n sprokiesland in bleekwit, op ‘n helder sterligaand
ek d_nk aan waterpoele, wit protea’s teen die hange
maar somtyds vir ‘n oomblik
net aan jou
[slot: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring
كلمات أغنية عشوائية
- joe budden - black cloud كلمات أغنية
- r kelly - when a woman loves كلمات أغنية
- disciple - the ballad of st. augustine كلمات أغنية
- belle sebastian - i didn't see it coming كلمات أغنية
- interpol - all of the ways كلمات أغنية
- jojo - all i want is everything كلمات أغنية
- mac miller - snap back كلمات أغنية
- the weepies - empty your hands كلمات أغنية
- eliza doolittle - running for life كلمات أغنية
- childish gambino - hero كلمات أغنية