
caroline grace (sa) - eindelose liefde كلمات أغنية
[vers 1]
wat is liefde?
‘n kraan wat aanhou loop, oh wat is liefde?
as emosies dit kan koop
om en om die lewe soms, om en om ons harte
wat die beter helfte uit ons uit kry
wat is liefde?
kom dit net een keer verby?
ek wil nie uitmis
dis my hart wat vir ons baklei
[voorkoor]
om en om geluk te soek, om en om so uit die boek
dis eindelik joune en myne
[koor]
sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
alles gee, ek kies ‘n lewe saam met jou
en eindelose liefde
sal die vure blis en die donder stil maak
alles doen, vir ons twee opstaan hier en nou
dis eindelose liefde saam met jou
dis eindelose liefde saam met jou
dis ek en jy vir altyd en vir nou
vir altyd en vir nou
[vers 2]
wat is liefde?
‘n trein sonder ‘n spoor, oh wat is liefde?
as jy wen en soms verloor
om en om die lewe soms, om en om ons harte
wat die beter helfde uit ons uit kry
wat is liefde?
is dit nog ‘n keer probeer, oh wat is liefde?
vergewe weer en weer
[voorkoor]
om en om geluk te soek, om en om so uit die boek
dis eindelik joune en myne
[koor]
sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
alles gee, ek kies ‘n lewe saam met jou
en eindelose liefde
sal die vure blis en die donder stil maak
alles doen, vir ons twee opstaan hier en nou
dis eindelose liefde saam jou
dis eindelose liefde saam jou
dis ek en jy vir altyd en vir nou
vir altyd en vir nou
[brug]
alles, alles, alles, alles wat ek weg kan gee
is joune, ja dis joune
alles, alles, alles, alles wat die lewe bied
kan ons saam wen en saam droom en saam leef
[slot]
sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
alles gee, ek kies ‘n lewe saam met jou (saam met jou)
en eindelose liefde
sal die vure blis en die donder stil maak
alles doen, vir ons twee opstaan hier en nou (hier en nou)
dis eindelose liefde saam jou
dis eindelose liefde saam jou
dis ek en jy vir altyd en vir nou
vir altyd en vir nou
كلمات أغنية عشوائية
- la plata - fracaso كلمات أغنية
- aurthohin - chhera shopno كلمات أغنية
- kbre yc - naiky كلمات أغنية
- воровайки (vorovaiki) - детки-паечки (obedient-children) كلمات أغنية
- pollàri - issues كلمات أغنية
- john wolfhooker - freak show كلمات أغنية
- sam valenci - critical shot كلمات أغنية
- komeda - focus كلمات أغنية
- art morera - paint (feat. serum) كلمات أغنية
- dellacasa maldive - la corsa كلمات أغنية