kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

brendan peyper - warm nog op lyrics

Loading...

ons warm nog op

[vers 1]
die beste lê nog voor
jy soek mos nou vir skoor
jy kan nie nou verloor nie
maar ‘n boer maak mos ‘n plan
ek is glad nie bang nie
en nêrens om te wees vanaand nie
doen meer as wat ons praat
die klippe in my glas gaan ok nou nou raas
maar die ligte maak my lus
net een ding wat dit blus
ons kan mos sondag rus
elke keer as ons opstaan vat ons vir die a span

[koor]
ons warm nog op
en niks sal ons vanaad kan stop nie
elke doppie in jou hand proe soos nog
en die dinge raak rof maar ons warm nog op
ja ons warm nog op
last rounds is niks om oor te bekommer
in die parking lot vat ons dit verder
so gooi nog ‘n dop want ons warm nog op
ons warm nog op
[vers 2]
sit a jacky op die klip
‘n druppel om my lip
gaan ons dans laat ek jou dip
kom nou twaalf uur lê nog ver
balke moet nog blêr jy kan jou self bederf
en elke keer as ons opstaan vat ons vir a span

[koor]
ons warm nog op
en niks sal ons vanaad kan stop nie
elke doppie in jou hand proe soos nog
en die dinge raak rof maar ons warm nog op
ja ons warm nog op
last rounds om oor te bekommer
in die parking lot vat ons dit verder
so gooi nog ‘n dop want ons warm nog op
ons warm nog op

[vers 3]
ek kyk hom hy blink nie
ek ruik hom hy stink nie
so wie sê, so wie sê ek kan hom nie drink nie
ek kyk hom hy blink nie
ek ruik hom hy stink nie
so wie gaan vir my sê ek kan hom nie drink nie
[koor]
ons warm nog op
en niks sal ons vanaad kan stop nie
elke doppie in jou hand proe soos nog
en die dinge raak rof maar ons warm nog op
ja ons warm nog op
last rounds om oor te bekommer
in die parking lot vat ons dit verder
so gooi nog ‘n dop want ons warm nog op
ons warm nog op

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...