brendan peyper - trouvrou lyrics
[vers 1]
jy weet nie, maar ek het net geweet
die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet
jy weet nie, maar ek het ‘n plan
jy d_nk ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan
[pre_koor]
ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
ek sien die begin, die middel en die einde
ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
want jy besef toe jys myne
[koor]
jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
almal kan maar lag, almal kan maar lag
maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
ek het tyd om te wag (ek het tyd om te wag)
jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
almal kan maar lag, almal kan maar lag
maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
ek het tyd om te wag
want jys my trouvrou
[vers 2]
jy weet nie maar hierdie plan is vir jou
ek wag geduldig gewillig in hierdie storie vir jou
jy weet nie maar ek sal jou wet
jy gaan als oor jou kop val as jy sien wat ek vir jou het
[pre_koor]
ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik
ek sien die begin, die middel en die einde
ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie
want jy besef toe jys myne
[koor]
jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
almal kan maar lag, almal kan maar lag
maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
ek het tyd om te wag (ek het tyd om te wag)
jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
almal kan maar lag, almal kan maar lag
maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
ek het tyd om te wag
want jys my trouvrou
[vers 3]
teddy beer donuts en rose vir jou
soen wat jy sal onthou
ek wil vir altyd geluk met jou deel
ek sal jou hart veilig hou
teddy beer donuts en rose vir jou
soen wat jy sal onthou
ek wil vir altyd geluk met jou deel
ek sal jou hart veilig hou
[koor]
want jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
almal kan maar lag, almal kan maar lag
maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
ek het tyd om te wag (ek het tyd om te wag)
want jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
almal kan maar lag, almal kan maar lag
maar jys my trouvrou ek gaan jou vir my hou
ek het tyd om te wag
want jys my trouvrou
كلمات أغنية عشوائية
- jaydayoungan - catch me in traffic lyrics
- russell! - moment for life lyrics
- nellie mckay - mrs. brown you've got a lovely daughter lyrics
- piruka - dias do passado lyrics
- peter frampton - all i want to be (is by your side) lyrics
- dargen d'amico - una ragione un segno lyrics
- jesse mccartney - leavin' (rhythmic remix) lyrics
- das w - gefangen lyrics
- decayed - witching hour (venom cover) lyrics
- keeng cut - games lyrics