brendan peyper - trompie lyrics
[vers 1]
hys die baas van die plaas, maak die grootste geraas, niks kan hom vang nie
niks maak hom bang nie
hy byt soos ‘n brak, op my skoot is hy dood mak
hy kom nie terug nie as ek nie fluit nie
my skaduwee wat luister, my hart se punt my yster
[koor]
trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie
trompie, trompie
soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, [?] of ‘n been in die kar dis trompie, trompie
sy byt is groter as sy blaf, en [?]
waar [?] trompie jys die boss
[vers 2]
soos ‘n springbok gaan hy mal, vlieg deur die lug vir ‘n rugby bal, teen ‘n duisend myle, hy ken geen einde
geen tekort aan energie en geen kat is veilig nie dis alles syne, sy bosveld buite
my skaduwee wat luister, my hart se punt my yster
[koor]
trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie
trompie, trompie
soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, [?] of ‘n been in die kar dis trompie, trompie
sy byt is groter as sy blaf, en [?]
waar [?] trompie jys die boss
my skaduwee wat luister, my hart se punt my yster
trompie stop nie, niemand kan hom vang nie, hys ok nie bang vir ‘n leeu vir ‘n slang nie
trompie, trompie
soek vir ‘n kat, vir die jakkals in die gat, [?] of ‘n been in die kar dis trompie, trompie
sy byt is groter as sy blaf, en [?]
waar [?] trompie jys die boss
كلمات أغنية عشوائية
- kyle richh - g19 lyrics
- yung beef - playing games lyrics
- jandek - the doves lyrics
- orelsan - cp_009_évidemment lyrics
- noah floersch - digital infinity lyrics
- jamia - you're the only one lyrics
- george clinton - pepe lyrics
- lalllek - кирито (kirito) lyrics
- kant - smoking number lyrics
- heavens heathens - times an illusion lyrics